Claudio Abbado

Claudio Abbado
Claudio Abbado in 2012.
Gebore26 Junie 1933
Milaan (Italië)
Sterf20 Januarie 2014 (op 80)
Bologna (Italië)
Beroep(e)Musiekdirigent

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

Claudio Abbado (* 26 Junie 1933, Milaan ‒ † 20 Januarie 2014)[1][2] was 'n Italiaanse dirigent en musiekfundus. Hy was die musiekdirekteur van die Luzern-feesorkes, die La Scala-opera in Milaan, die Weense Staatsopera, die Londen Simfonieorkes, die Chicago Simfonieorkes en die Berliner Philharmoniker.

  1. (it) Il Post
  2. "huldeblyk aan Abbado" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Augustus 2019. Besoek op 7 Maart 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search